Donovan Pietersen Deel sy reis en vertel ons van Plaas van Passie.

12/03/2025 8 min
Donovan Pietersen Deel sy reis en vertel ons van Plaas van Passie.

Listen "Donovan Pietersen Deel sy reis en vertel ons van Plaas van Passie."

Episode Synopsis

Donovan Pietersen is Jonatas in die drama-gevulde Brasiliaanse telenovela Plaas van Passie, wat vanaf 18 Maart op kykNET&kie begin. Moet dit nie mis loop nie!

Plaas van passie begin op 18 Maart om 20:00 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) en dit sal ook op DStv Stream en Box Office beskikbaar wees.