Willie Coetzee van Total Energies gesels oor hoe ekosisteme, water en die natuur hulle erns is

20/10/2025 3 min
Willie Coetzee van Total Energies gesels oor hoe ekosisteme, water en die natuur hulle erns is

Listen "Willie Coetzee van Total Energies gesels oor hoe ekosisteme, water en die natuur hulle erns is"

Episode Synopsis

Die bewaring van ekosisteme, water en die natuur is 'n groot fokus vir Total Energies. Isabel van Tonder gesels met Willie Coetzee, Sleutelbestuur Spesialis by Total Energies oor hulle benadering hieroor.

More episodes of the podcast OFM Agri Hour