Listen "Dylan Maart - Geleentheid by die Stormers"
Episode Synopsis
Die Suzuki Griekwas-spoedvraat, Dylan Maart, is slaggereed en opgewonde om sy staal op ’n hoër vlak in die Verenigde Rugbykampioenskap te wys.
Na afloop van die Poubloues se Curriebeker-veldtog, waar hulle die wêreld se oudste plaaslike rugby toernooi vir die eerste keer in 55 jaar gewen het, is Maart, saam met Gurwin Wehr, na die Kaap gelok om met die Stormers te oefen.
Maart het aan OFM Sport gesê dit is ’n groot geleentheid wat hom opgewonde maak, en hy gaan dit sonder twyfel met albei hande aangryp.

More episodes of the podcast OFM
Kristoffer Reitan - Winning Africa's Major
08/12/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.