Mediclinic het ’n groot rol gespeel om SA se private gesondheidsorgbedryf te ontwikkel

06/10/2025 9 min
Mediclinic het ’n groot rol gespeel om SA se private gesondheidsorgbedryf te ontwikkel

Listen "Mediclinic het ’n groot rol gespeel om SA se private gesondheidsorgbedryf te ontwikkel"

Episode Synopsis

Braam Joubert, uitvoerende hoof van Mediclinic in Suider-Afrika, gesels oor die geskiedenis van Mediclinic. Volg RSG Geldsake op Twitter