Hóé soek banke die geld wat uit kliënte se rekenings gesteel is?

20/11/2025 11 min
Hóé soek banke die geld wat uit kliënte se rekenings gesteel is?

Listen "Hóé soek banke die geld wat uit kliënte se rekenings gesteel is?"

Episode Synopsis

Ulrich Janse van Rensburg, hoof van bedrogvoorkomingstrategie by Absa, verduidelik hoe Absa die geld opspoor wat uit kliënte se rekenings gesteel is. Volg RSG Geldsake op Twitter