Dié halsband kan vee teen diefstal en roofdiere beskerm

09/12/2025 5 min
Dié halsband kan vee teen diefstal en roofdiere beskerm

Listen "Dié halsband kan vee teen diefstal en roofdiere beskerm"

Episode Synopsis

Philip Lötter, boer en hoof van kliëntedienste by FarmRanger, gesels oor ’n halsband wat vee monitor en beskerm. Volg RSG Geldsake op Twitter