Curro-transaksie haak by die mededigingskommissie vas

19/11/2025 6 min
Curro-transaksie haak by die mededigingskommissie vas

Listen "Curro-transaksie haak by die mededigingskommissie vas"

Episode Synopsis

Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur vir mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor die Mededingingskommissie se hersiening van die Curro- en Jannie Mouton-transaksie. Volg RSG Geldsake op Twitter