Oorlog in Mosambiek, Andre en Anna-Marie is steeds daar

03/05/2022 58 min Episodio 56
Oorlog in Mosambiek, Andre en Anna-Marie is steeds daar

Listen "Oorlog in Mosambiek, Andre en Anna-Marie is steeds daar"

Episode Synopsis

Andre en Anna-Marie Thiart se huis in die Noorde van Mosambiek is laasjaar afgebrand, maar hulle is steeds daar. Vir nou woon hulle in 'n konstruksiekamp van TOTAL, net buite Palma, veertig kilometer van die Tanzanië grens af. Soldate uit Rwanda beskerm die kamp. “Dit gaan bietjie beter,” sê Andre, “maar steeds rof.” Hulle het gister gehoor van 'n dorpie daar naby wat geplunder is en 'n weermagkamp 'n ent verder is onlangs aangeval . . .
Kontak vir Andre: [email protected]

Link na Kerkbode vir artikel en fotos