Listen "Dit is tyd vir die jaarlikse Nashua- en Halsted Kimberley Gholfdag ten bate van Rest Haven Aftree-oord"
Episode Synopsis
Die Nashua en Halsted golf dag word aangebied ten bate van Rest Haven Aftree-oord. Hierdie jaar is dit die 3rd Jaarlikse Liefdadigheids Gholfdag en dit vind op 5 September 2025 plaas. Kayla Barker gesels met Wikus Jordaan, Nashua Kimberley Tak Bestuurder en Charlene Zondagh, Halsted Kimberley Tak bestuurder oor hierdie wonderlike geleenteid. Vir meer inligting, besoek https://www.nashua.co.za of https://www.halsted.co.za/
More episodes of the podcast Mid-Morning Magic
Risen Advisory se golfdag ten bate van die DBV in Kimberley is 25 September aan die beurt
22/09/2025
VKB - Pieter Bronkhorst
29/08/2025
VKB - Toppie Jonker
29/08/2025