Net Nog Enetjie | Los my volk en banier | Ep. 60

19/11/2025 26 min
Net Nog Enetjie | Los my volk en banier | Ep. 60

Listen "Net Nog Enetjie | Los my volk en banier | Ep. 60"

Episode Synopsis

In hierdie week se Net nog enetjie kyk Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen na hoe die Johannesburgse stadsraad Solidariteit se G20-banier sonder skroom verwyder het. Hulle bespreek waarom dié daad veel minder oor “permitte” en veel meer oor politieke sensuur gaan.