Waaroor gaan die Fees van Ongesuurde Brode?

20/04/2022 29 min

Listen "Waaroor gaan die Fees van Ongesuurde Brode?"

Episode Synopsis

Friedel gesels oor die Fees van Ongesuurde Brood, waaroor dit gaan, en hoekom ons die fees kan onderhou as Christene. Om die fees te onderhou vloei uit 'n persoonlike oortuiging, sê Friedel. Luister gerus verder.