Street Salvation Deel Hulle Straatbediening Getuienisse

01/06/2022 46 min

Listen "Street Salvation Deel Hulle Straatbediening Getuienisse"

Episode Synopsis

Van die lede van die Street Salvation straatbediening, deel van die getuienisse van genesings en bekerings wat gebeur het, wanneer hulle gaan bid het vir mense op straat. Hierdie getuienisse is bewyse dat God enige iemand kan gebruik. Moenie die een misloop nie. Volg die Inspirasie Stasie ook op Instagram; LCF Inspirasie Stasie