'n Bietjie meer oor die Godsdienstige Gees

17/08/2022 36 min

Listen "'n Bietjie meer oor die Godsdienstige Gees"

Episode Synopsis

Friedel deel meer oor sy tema van Sondagoggend waar hy gesels het oor 'n godsdienstige gees wat mens kan hê, en die hart van die Vader heeltemal mis in die proses. Diegene met 'n godsdienstige gees, is ook dikwels die wat dit nie raaksien in hulleself nie.