Mark en Nadia Getuig Oor Hoe "Smart Step Family" Hulle Gemengde Gesin Gehelp Het.

20/07/2022 32 min

Listen "Mark en Nadia Getuig Oor Hoe "Smart Step Family" Hulle Gemengde Gesin Gehelp Het."

Episode Synopsis

Mark en Nadia deel hulle getuienis, en hoe hulle steeds leer om 'n gesonde gemengde familie te wees. Ontmoet vir Mark en Nadia by die Smart Step Family kursus wat binnekort by LCF begin.