Job Onder 'n Vergrootglass

13/04/2022 18 min

Listen "Job Onder 'n Vergrootglass"

Episode Synopsis

Hierdie week kyk ons bietjie dieper na die eerste hoofstukke van Job, en hoe ons dit kan deurtrek na swaarkry in ons eie lewe. Job is deur baie trauma, en het steeds aan sy geloof aan God vasgehou. Wat kan ons leer uit Job se gesindheid?