21 Dag Vas en Gebed saam met Sharon Grant

31/05/2022 17 min

Listen "21 Dag Vas en Gebed saam met Sharon Grant"

Episode Synopsis

Sharon en Anna-Lize bid saam vir die vaspunte in die laaste week van die 21 Dag Vas en Gebed tydperk. Ons moedig ook almal aan om die Pinksterdiens by te woon, met 'n verwagting.