Klanktoets: Imke deel die storie agter haar nuwe enkelsnit 'Sterker As'

25/01/2022 4 min
Klanktoets: Imke deel die storie agter haar nuwe enkelsnit 'Sterker As'

Listen "Klanktoets: Imke deel die storie agter haar nuwe enkelsnit 'Sterker As'"

Episode Synopsis

Imke het in 2020 haar pop treffer, Dans Tot Die Son Opkom bekendgestel en nou is sy terug met ‘n sielvolle kontemporêre snit, Sterker As.