Christiaan Baartman se enkelsnit "Die beste deel"

18/02/2021 6 min
Christiaan Baartman se enkelsnit "Die beste deel"

Listen "Christiaan Baartman se enkelsnit "Die beste deel""

Episode Synopsis

Die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Christiaan Baartman, het in Mei 2020 sy enkelsnit, My Vrou, vrygestel en alhoewel dit steeds op verskeie trefferparades landswyd pronk is die tyd gereed vir hom om sy nuwe enkelsnit, Die Beste Deel, uit te reik. Hierdie snit oortref verseker alle verwagtinge en gaan verseker weer ‘n hele klomp trefferparades haal!