KSM Erediens | 5 Feb 2023 | Midstream | Johan Smith | Dink Reg

07/02/2023 33 min
KSM Erediens | 5 Feb 2023 | Midstream | Johan Smith | Dink Reg

Listen "KSM Erediens | 5 Feb 2023 | Midstream | Johan Smith | Dink Reg"

Episode Synopsis

Wil jy hierdie jaar die lewe hê wat jy nog altyd wou gehad het? Romeine beveel ons om nie aan die wêreld gelyk te word nie maar om ons denke te vernuwe. Kom leer praktiese wenke wat dit beteken om jou denke te vernuwe deur reg te dink!

As jy hierdie aanlyn erediens geniet het, wil ons jou nooi om meer uit te vind oor ons as gemeente in Centurion en Midstream deur ons webblad by ksm.co.za te besoek.

NUWE VIDEO’S ELKE WEEK

Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00

BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
https://www.youtube.com/watch?v=Z5IxZEFeJtU&list=PLG9nT1IyvaEfFbCXxLM0Py5lsRPCeZ3c4
Soeklig Playlist:
https://www.youtube.com/watch?v=vUk-dreRPWA&list=PLG9nT1IyvaEeHWUBCesVprFWxLr05hm1V

TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: https://www.facebook.com/Kerksondermure/
Instagram: https://www.instagram.com/kerksondermure