Listen "Wat is Jungu Josh?"
Episode Synopsis
Welkom by die heel eerste episode van die Jungu Josh-podsending! In hierdie kort en avontuurlustige 15 minute leer ken jy:Wie Josh McGreer is – ’n 13-jarige seun wat homself skielik in ’n magiese, verborge Afrika-vallei bevind…Wat Kalimbula is – ’n wêreld gevul met totemdiere, gevaarlike diere, ’n antieke taal, en geheime wat wag om ontbloot te word…En hoekom hierdie fantasie-reeks anders is as enigiets wat jy al gelees het.Constant van Graan, die skrywer van Jungu Josh, neem jou saam op reis - met ’n voorsmakie van die karakters, temas, musiek én wat jy in komende episodes kan verwag.As jy hou van avontuur, geheime en stories wat met jou práát - dan is jy op die regte plek.Kalimbula wag…(Hierdie podsending is in Afrikaans. Besoek jungujosh.com/en vir meer oor die reeks in Afrikaans en Engels.)
More episodes of the podcast Jungu Josh: A Magical Podcast!
Are you 'Endangered'? (Part 2)
01/11/2025
Are you 'Endangered'?
06/10/2025
Meet the wise one
25/08/2025
Women and children first!
14/08/2025
The Silent Warrior
05/08/2025
Jungu what?
05/08/2025
Ontmoet die skobbejakke!
23/06/2025
Die nagapies hou jou dop...
01/06/2025
Hoe proe rysmierboepense?
18/05/2025
Pas op! Hier kom die Minokkos...
27/04/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.