Listen "OM TE BEHOORT AAN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS"
Episode Synopsis
OM TE BEHOORT AAN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS“Ordinary Radicals” The Church needs to do three things right to have lasting cultural impact: BELIEF - BELONG - BEHAVIOR. Hoe vaar ons in hierdie snelbewegende inligtingsera om mense te laat voel dat hulle werklik behoort? Het ons dalk die kuns verloor om ‘n diep, betekenisvolle gemeenskap te skep? Sonder ‘n egte gevoel van behoort, bly geloof dikwels abstrak en intellektueel, en mense sukkel om ‘n werklike transformasie in Christus te ervaar. Behoort is nie ‘n bysaak nie—dit is die konteks waarin dissipelskap, groei en geestelike verandering plaasvind. HERE BOU U KERK!!!
More episodes of the podcast JanOosthuizen
DIE OORLOG TEEN VALSE PERSEPSIES
14/09/2025
Die oorwinning is 'n WEG
17/08/2025
Meer as LIEFDE... ingestel om te harmoniseer
27/04/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.