Die oorwinning wat die wêreld oorwin het - jou GELOOF

16/09/2024 58 min

Listen " Die oorwinning wat die wêreld oorwin het - jou GELOOF"

Episode Synopsis

Dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof. 1 John 5:4
Ons leef in ’n tyd van groot vertwyfeling en skeptisisme. Alles word bevraagteken – van ons geloofsoortuigings tot die basiese waarhede wat eens onwrikbaar was. Ons oorwinning in die lewe, oor sonde en omstandighede, is deur geloof. Om swak in geloof te wees, is dus 'n geleentheid vir sonde om in te sluip. Om 'n oorwinnende lewe op alle vlakke te leef, moet ons vol geloof bly. Geloof is 'n heilige oortuiging van 'n hemelse werklikheid.