Net 50 mense in die Kerk sê die regering maar wat sê die Bybel?

25/02/2021 27 min
Net 50 mense in die Kerk sê die regering maar wat sê die Bybel?

Listen "Net 50 mense in die Kerk sê die regering maar wat sê die Bybel?"

Episode Synopsis

Brandpunt het die opinies van kerklui gaan vra oor die regering se wetgewing dat net 50 mense per kerkdiens bymekaar mag kom, terwyl dieselfde reels nie noodwendig vir Cassinos restaurante en rolprent teaters en Malls geld nie. Brandpunt