Franja du Plessis voel Vere vir die boelies

23/10/2024 6 min
Franja du Plessis voel Vere vir die boelies

Listen "Franja du Plessis voel Vere vir die boelies"

Episode Synopsis

Franja du Plessis gesels met Pulane Nel Sekepe tydens At Lunch oor hoe haar lied "Vere" mense vry moet stel van die gemene dinge wat boelies sê en wat hulle nie verstaan nie. Die waarheid oor jou is belangrik, glo in jouself en glo in jou geliefdes.

More episodes of the podcast At Lunch