Listen "Ep.73 (18.09.24) - (Afr.) - God het vir ons groot en kosbare beloftes geskenk!"
Episode Synopsis
Mag genade en vrede vir julle vermeerder word deur die kennis van God en Jesus, onse Here! Immers, sy goddelike krag het ons alles geskenk wat tot die lewe en godsvrug dien, deur die kennis van Hom wat ons geroep het deur sy heerlikheid en deug, waardeur Hy ons die grootste en kosbare beloftes geskenk het, sodat julle daardeur deelgenote kan word van die goddelike natuur, nadat julle die verdorwenheid ontvlug het wat deur begeerlikheid in die wêreld is. (2 Pet. 1:2-4)
More episodes of the podcast A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.77 (05.10.25) - (Afr.) - God is by ons
05/10/2025
Ep.77 (05.10.25) - God walks with us always
05/10/2025
Ep.76 (01.10.25) - Please do not stop...
01/10/2025
Ep.75 (28.09.25) - Diligence to the end
28/09/2025
Ep.74 (24.09.25) - The second day...
24/09/2025