Ep.67 (31.08.25) - (Afr.) - God rig die ellendige en die behoeftige op

31/08/2025 2 min
Ep.67 (31.08.25) - (Afr.) - God rig die ellendige en die behoeftige op

Listen "Ep.67 (31.08.25) - (Afr.) - God rig die ellendige en die behoeftige op"

Episode Synopsis

Hy rig die geringe op uit die stof, uit die ashoop verhef Hy die behoeftige, om hulle te laat sit by die vorste en hulle ‘n erestoel te laat beërwe. (1 Sam. 2:8 Afrikaans OV)Al is ek ellendig en behoeftig—die Here dink aan my; U is my hulp en my redder; my God, vertoef tog nie! (Ps. 40:18 Afrikaans OV)