Ep.66 (27.08.25) - (Afr.) - Nie te ryk, of te arm nie.

27/08/2025 3 min
Ep.66 (27.08.25) - (Afr.) - Nie te ryk, of te arm nie.

Listen "Ep.66 (27.08.25) - (Afr.) - Nie te ryk, of te arm nie."

Episode Synopsis

Twee dinge vra ek van U; onthou dit nie aan my voordat ek sterf nie: Hou valsheid en leuentaal ver van my af; gee my nie armoede of rykdom nie, laat my geniet die brood wat vir my bestem is; dat ek nie, as ek oorversadig geword het, U verloën nie, en sê: Wie is die HERE? En dat ek nie, as ek arm geword het, steel en my aan die Naam van my God vergryp nie. (Spr. 30:7-9 Afrikaans OV)