Listen "Ep.46 (18.06.25) - (Afr.) - Is my woorde en gedagtes aanvaarbaar vir God?"
Episode Synopsis
Laat die woorde van my mond en die oordenking van my hart welbehaaglik wees voor u aangesig, o HERE, my rots en my verlosser! (Ps. 19:15)Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart te voorskyn wat goed is; en die slegte mens bring uit die slegte skat van sy hart te voorskyn wat sleg is; want uit die oorvloed van die hart spreek sy mond. (Luk. 6:45)Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het. (Gal. 2:20)
More episodes of the podcast A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.89 (16.11.25) - Let another praise you
16/11/2025
Ep.88 (12.11.25) - (Afr.) - Waarop fokus jy?
12/11/2025
Ep.88 (12.11.25) - What is your focus upon?
12/11/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.