Listen "Ep.35 (11.05.25) - (Afr.) - Omdat ons nuwe hemele en 'n nuwe aarde verwag..."
Episode Synopsis
Maar ons verwag volgens sy belofte nuwe hemele en ‘n nuwe aarde waarin geregtigheid woon. Daarom, geliefdes, terwyl julle hierdie dinge verwag, beywer julle dat julle vlekkeloos en onberispelik voor Hom bevind mag word in vrede... Noudat julle dit dan vooruit weet, geliefdes, moet julle op jul hoede wees dat julle nie miskien meegesleep word deur die dwaling van sedelose mense en wegval uit jul eie vastigheid nie. Maar julle moet toeneem in die genade en kennis van onse Here en Saligmaker, Jesus Christus. Aan Hom kom die heerlikheid toe, nou sowel as in die dag van die ewigheid. Amen. (2 Pet. 3:13-18)
More episodes of the podcast A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.84 (29.10.25) - Who do you say, Jesus is?
29/10/2025
Ep.83 (26.10.25) - This is the will of God
26/10/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.