Listen "Ep.23 - (Afr.) - Wandel nougeset, die dae is boos"
Episode Synopsis
Eph 5:15 Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; Eph 5:16 en koop die tyd uit, omdat die dae boos is. Eph 5:17 Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is. Eph 5:18 Moenie dronk word van wyn nie—daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul. Eph 5:19 Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere; en sing en psalmsing in julle hart tot eer van die Here, Eph 5:20 terwyl julle God die Vader altyd vir alles dank in die Naam van onse Here Jesus Christus,
More episodes of the podcast A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.88 (12.11.25) - (Afr.) - Waarop fokus jy?
12/11/2025
Ep.88 (12.11.25) - What is your focus upon?
12/11/2025
Ep.84 (29.10.25) - Who do you say, Jesus is?
29/10/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.