Listen "Ep.18 (12.03.25) - (Afr.) - Kies versigtig wie jy wil dien"
Episode Synopsis
Vrees dan nou die HERE en dien Hom in opregtheid en waarheid, en verwyder die gode wat julle vaders gedien het oorkant die Eufraat en in Egipte, en dien die HERE. Maar as dit verkeerd is in julle oë om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: òf die gode wat julle vaders daar oorkant die Eufraat gedien het, òf die gode van die Amoriete in wie se land julle woon; maar ek en my huis, ons sal die HERE dien. (Jos. 24:14-15)
More episodes of the podcast A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.89 (16.11.25) - Let another praise you
16/11/2025
Ep.88 (12.11.25) - (Afr.) - Waarop fokus jy?
12/11/2025
Ep.88 (12.11.25) - What is your focus upon?
12/11/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.