Ep.01 (2021) - (Afr.) - Jesus kom gou!

13/01/2021 4 min Temporada 2021 Episodio 1
Ep.01 (2021) - (Afr.) - Jesus kom gou!

Listen "Ep.01 (2021) - (Afr.) - Jesus kom gou!"

Episode Synopsis

Rev 22:12  En kyk, Ek kom gou, en my loon is by My, om elkeen te vergeld soos sy werk sal wees. Rev 22:13  Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde, die eerste en die laaste. Rev 22:14  Salig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad.