Die bulle se boeke

06/05/2022 8 min
Die bulle se boeke

Listen "Die bulle se boeke"

Episode Synopsis

Kyk, ek is bereid om oor baie beledigings my oë te rol en stil te bly, want nie alles is 'n oorlog werd nie, maar 'n taalbul was ek wragtig nog nooit. (Sophia Kapp)
Voorgelees deur Karen Loots. Die bulle se boeke · VivA se webwerf