Koerante en tydskrifte is voedingsbron vir Afrikaans

16/07/2017 11 min
Koerante en tydskrifte is voedingsbron vir Afrikaans

Listen "Koerante en tydskrifte is voedingsbron vir Afrikaans"

Episode Synopsis

Koerante en tydskrifte is voedingsbron vir Afrikaans (Jana Luther). Om in bronne soos die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal en die Afrikaanse woordelys en spelreëls eietydse taalgebruik akkuraat te weerspieël, word die gedrukte én niegedrukte media daagliks gefynkam. VivA se webwerf