Dra daai louere – moenie op hulle rus nie

05/02/2018 6 min
Dra daai louere – moenie op hulle rus nie

Listen "Dra daai louere – moenie op hulle rus nie"

Episode Synopsis

Van verloof en verlof tot loof, lof en die lowergroen lourier. Hoe hou hierdie woorde met mekaar verband, en waar kom hulle vandaan? Lees die blog · VivA se webwerf