Verwagtinge vir die Begrotingsrede – Dr. Arno van Niekerk

18/02/2025 3 min
Verwagtinge vir die Begrotingsrede – Dr. Arno van Niekerk

Listen "Verwagtinge vir die Begrotingsrede – Dr. Arno van Niekerk"

Episode Synopsis

Dis die vooraand van die begrotingsrede, en Dr. Arno van Niekerk deel verwagtinge vir Minister van Finansies Enoch Godongwana se toespraak voor die parlement môremiddag. Hy vertel vir OFM-nuushoof Morne van Rooyen meer.

More episodes of the podcast The OFM Business Hour