Listen "‘Suid-Afrika se RNE moet afsien van vernietigende arbeidsregulasies, en strukturele werkloosheid beveg’"
Episode Synopsis
Die Vryemarkstigting het ’n beroep op die nuwe regering van nasionale eenheid (RNE) gedoen om af te sien van vernietigende arbeidsregulasies en om hindernisse te verlaag vir toetrede tot die Suid-Afrikaanse arbeidsmag. Dr. Morné Malan van die Vryemarkstigting het met OFM se nuusredakteur hieroor gesels nadat die nuus bekend geword het dat die land se werkloosheidsyfer in die tweede kwartaal van 2024 tot 33,5% gestyg het vanaf 32,9% in die eerste kwartaal.
More episodes of the podcast The OFM Business Hour
Plan for life, not surprises with Liberty
09/11/2025
Discover Your Future at Eduvos in 2026!
15/10/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.