Listen "Rentekoers bly weer onveranderd."
Episode Synopsis
Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee het Donderdag, 18 Julie, sy twee maandelikse besluit oor rentekoers aangekondig. En dit is onveranderd. Maar wat beteken die aankondiging presies op die ekonomiese front? Dr. Arno van Niekerk, vertel jou meer.
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.