Potchefstroom Sakekamer se besige kalender ’n teken van positiewe sakevertroue in Noordwes-stad

01/09/2025 4 min
Potchefstroom Sakekamer se besige kalender ’n teken van positiewe sakevertroue in Noordwes-stad

Listen "Potchefstroom Sakekamer se besige kalender ’n teken van positiewe sakevertroue in Noordwes-stad"

Episode Synopsis

Sakevertroue in Potchefstroom, Noordwes, is positief, soos blyk uit die plaaslike sakekamer se besige kalender en verskeie inisiatiewe. Potchefstroom Sakekamer-voorsitter, Nicholaas van den Berg, sê aan die OFM Besigheidsuur dat nuwe besighede steeds oopmaak, ten spyte van ekonomiese onsekerheid op nasionale en globale skaal. Hy het met OFM se Rigardt Hug gesels.

More episodes of the podcast The OFM Business Hour