Listen "Lichtenburg-sakegemeenskap skepties oor nasionale ingryping in Ditsobotla"
Episode Synopsis
Die sakegemeenskap van Lichtenburg is uiters skepties oor die regering se nasionale ingryping in die Ditsobotla- plaaslike munisipaliteit. Al is dit die eerste keer dat die munisipaliteit onder nasionale administrasie geplaas word, glo sakeondernemings en inwoners nie dat dit ’n wending vir die dorp gaan bring nie. Dié Noordwes-dorp is al meer as ’n dekade lank onder provinsiale administrasie, sê Chris Breedt, voorsitter van die Lichtenburg-sakekamer, aan OFM Sakeuur.
More episodes of the podcast The OFM Business Hour
Plan for life, not surprises with Liberty
09/11/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.