Weird WIde Web - Prehistoriese mode maak 'n "terugkeer"

06/05/2025 3 min
Weird WIde Web - Prehistoriese mode maak 'n "terugkeer"

Listen "Weird WIde Web - Prehistoriese mode maak 'n "terugkeer""

Episode Synopsis

In 'n poging om 'n volhoubare en etiese toekoms vir die luukse materiaalbedryf te bou, het drie maatskappye kragte saamgesnoer om die wêreld se eerste T-Rex-leerhandsak te skep.