Reandi Grey deel: "As mense my boere aanvat dan word ek opgevuur!"

29/09/2025 9 min
Reandi Grey deel: "As mense my boere aanvat dan word ek opgevuur!"

Listen "Reandi Grey deel: "As mense my boere aanvat dan word ek opgevuur!""

Episode Synopsis

Die gewilde maatsoekreeks, 'Boer Soek 'n Vrou' se 17de seisoen het nie net afgeskop met 'n nuwe oes boere nie, maar ook met 'n splinternuwe aanbieder. Reandi Grey klim vir die eerste keer agter die stuur van die 'Boer Soek ’n Vrou'-Hilux-bakkie in. Sy gesels met Rob Forbes en Rozanne McKEnzie oor liefde, die boere en haar ervaring as aanbieder. Show page