Diaan Lawrenson gesels oor nuwe dramareeks!

09/10/2025 13 min
Diaan Lawrenson gesels oor nuwe dramareeks!

Listen "Diaan Lawrenson gesels oor nuwe dramareeks!"

Episode Synopsis

Sy is soveel meer as die "mode-, sosiale-, skoonheid-,en letterkunde-redaktriese"; sy is ook 'n regisseur, vervaardiger en die hoof uitvoerende beampte van AFDA.

Diaan Lawrenson is beslis "je ne sais quoi" 💅🏽 Binnekort is sy te sien in die nuwe kykNET-dramareeks, 'Appels en Tee'.

Sy gesels met The Drive with Rob and Roz oor haar rol en meer. Show page