Retief Burger: Aanbidding en oorwinning

18/11/2025 4 min
Retief Burger: Aanbidding en oorwinning

Listen "Retief Burger: Aanbidding en oorwinning"

Episode Synopsis

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy huidige reeks gaan oor fondasies. Vandag gesels hy oor sy tema: “Aanbidding en Oorwinning” na aanleiding van Jehosafat se stryd. Spektrum Podcasts