LÉÉF | Liomee gesels met Pastoor en aanbiddingsleier, Heinz Winckler

06/10/2025 8 min

Listen "LÉÉF | Liomee gesels met Pastoor en aanbiddingsleier, Heinz Winckler"

Episode Synopsis

Pastoor en aanbiddingsleier, Heinz Winckler het die beweging one80 begin om mense te verenig wie ń verskil in SA wil maak. In LEEF gesels Liomee met Heinz oor die visie van die beweging. Meer inligting by www.one80.global