Listen "HOE KRY EK MY KINDERS AAN DIE GESELS? I Gerda Kriel I REAL BREKFIS (06:00-09:00)"
Episode Synopsis
Ons almal ken daardie oomblik wat jy opgewonde jou kinders na ‘n skooldag by die skool optel en jy begin met die vrae: Hoe was die dag? Het enigiets gebeur? Wat was lekker, wat was sleg… en dan kry jy net daardie kort en kragtige antwoorde… "ja", "nee", "fine"…
Kliniese sielkundige Gerda Kriel gesels met Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville, Benescke en Francois en gee fantastiese wenke om jou kinders aan die gesels te kry.
#inspiration #motivation #parentingtips #dierealbrekfis

More episodes of the podcast Radio Tygerberg 104FM
Francois Boyce - JESAJA 9:5
05/12/2025
Ek en my kind | Neville en Sura
04/12/2025
Clement Martin - JESAJA 9:1
04/12/2025
Nuwe Hoogtes | 03 DES 2025 | Reinhard Kotze
03/12/2025
DR NATHI - GOD SIEN ONS RAAK
03/12/2025
Boekrak met Ingrid Venter
03/12/2025
Ernie De Meyer - ROMEINE 8:28
03/12/2025
PAST ADRI THERON - SAGMOEDIGHEID
02/12/2025
Mariette Loubser - GALÁSIËRS 6:9
02/12/2025
DR NATHI - GOD SKRYF N NUWE VERHAAL
01/12/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.