Op Die Kassie met Johnny Davids TV persoonlikheid

12/07/2023 6 min
Op Die Kassie met Johnny Davids TV persoonlikheid

Listen "Op Die Kassie met Johnny Davids TV persoonlikheid"

Episode Synopsis

Ek kuier saam met Johnny Davids wat jou saam op ’n reis neem na Suid-Afrika se voorste gholflandgoedere op Ysters Op Die Landgoed. Dit kan jy elke Saterdag op kykNET sien van 16:30 af.