Loki Rothman wys ons 'Wat Dit Vat' om ’n popster te maak

03/11/2021 4 min
Loki Rothman wys ons 'Wat Dit Vat' om ’n popster te maak

Listen "Loki Rothman wys ons 'Wat Dit Vat' om ’n popster te maak"

Episode Synopsis

Ons ken vir Loki Rothman as ’n kitaarvirtuoos en musiekvervaardiger, maar het hy die vaardighede om ’n doodgewone ou of meisie in Suid-Afrika se nuutste popsensasie te verander?