Emo Adams kom gesels oor sy splinternuwe sangprogram, “Oppi noot”

29/11/2023 6 min
Emo Adams kom gesels oor sy splinternuwe sangprogram, “Oppi noot”

Listen "Emo Adams kom gesels oor sy splinternuwe sangprogram, “Oppi noot”"

Episode Synopsis

Sing jy in ’n restaurant of kroeg? Is jy die plaaslike karaoke-ster? Is jy ’n gereelde agtergrond- of sessiesanger? Of selfs ’n gevestigde sanger? Dan is kykNET se nuwe musiekspeletjiesprogram, “Oppi noot”, dalk die groot geleentheid waarvan jy droom.