Eloise Cupido vertolk die rol van Rose en kom gesels met my oor al die drama op Diepe Waters!

21/02/2024 9 min
Eloise Cupido vertolk die rol van Rose en kom gesels met my oor al die drama op Diepe Waters!

Listen "Eloise Cupido vertolk die rol van Rose en kom gesels met my oor al die drama op Diepe Waters!"

Episode Synopsis

Diepe waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem op kykNET 144 Man-Don 18;30.